EPISODE · Jun 11, 2026 · 6 MIN
Vrystaat Kunstefees 2026: Feed/Flesh/Buffering
from OFM Artbeat (Kunsteklop) · host OFM
Yolanda Maartens gesels met Sibahle Mabaso oor hierdie eksperimentele stuk. FEED/FLESH/BUFFERING is ’n eksperimentele, interdissiplinêre uitvoeringsinstallasie wat die emosionele, sielkundige en ekologiese gevolge ondersoek van die lewe binne ’n digitaal-verweefde wêreld. Die werk is gestruktureer rondom drie kernkonseptuele pilare: FEED verteenwoordig die algoritmiese stroom van inhoud en inligting; FLESH verken die toestand van versadiging; en BUFFERING ondersoek gekompromitteerde aandagvermoëns en fragmentasie. Dit nooi gehore in na ’n gekureerde omgewing wat uit e-afval gebou is, waar beweging, klank en liggame binne ’n digitaal-verweefde werklikheid met mekaar in wisselwerking tree. https://vrystaatkunstefees.co.za/produksies/feed-flesh-buffering/
Embed this episode
NOW PLAYING
Vrystaat Kunstefees 2026: Feed/Flesh/Buffering
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.