VSA aanspreeklik vir skeepsvaart-ontwrigting: Iranse VN-ambassadeur episode artwork

EPISODE · Apr 28, 2026 · 0 MIN

VSA aanspreeklik vir skeepsvaart-ontwrigting: Iranse VN-ambassadeur

from Kosmos 94.1 · host Kosmos 94.1

Iran se ambassadeur by die Verenigde Nasies, Amir Saeid Iravani, sê Amerika en sy ondersteuners is aanspreeklik vir alle ontwrigting van maritieme vervoer. Die VN se Veiligheidsraad het debat gevoer oor die veiligheid en beskerming van waterweë te midde van ontwrigting in die strategies-belangrike Straat van Hormuz. Iravani sê Amerika en Israel voer sedert 28 Februarie 'n aggressiewe oorlog teen Iran wat die VN-handves oortree, maritieme veiligheid ontwrig en streeksvrede bedreig:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 28, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

VSA aanspreeklik vir skeepsvaart-ontwrigting: Iranse VN-ambassadeur

0:00 0:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kosmos 94.1?

This episode is 0 minutes long.

When was this Kosmos 94.1 episode published?

This episode was published on April 28, 2026.

Can I download this Kosmos 94.1 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!