EPISODE · Aug 20, 2026 · 56 MIN
Vyf Ligte | Preview of 2026 Dutch Grand Prix | Can Rivals Pressure Antonelli?
from Vyf Ligte · host Vyf Ligte
Welkom by Vyf Ligte! In hierdie episode kyk Eddie en Kallie vooruit na die 2026 Nederlandse Grand Prix op die ikoniese Zandvoort-baan. Dis 'n massiewe Sprint-naweek en ons breek alles af wat jy moet weet. Ons gesels oor die baan se geskiedenis, die uitdagings wat die 2026-motors met energiebestuur in die steil draaie gaan ervaar, en die kritiese bandestrategieë. Wat kan ons verwag van die top spanne soos Mercedes, McLaren, Ferrari (met Lewis in sy tweede jaar by die span!), en natuurlik Max Verstappen in sy Red Bull voor die Oranje Weermag? Skakel in vir al die tegniese ontledings en onthou om te subscribe en die video te like!Welcome to Vyf Ligte! In this episode, Eddie and Kallie preview the massive 2026 Dutch Grand Prix at the iconic Zandvoort circuit. It's a high-pressure Sprint weekend, and we are breaking down everything you need to know. We discuss the track’s history, how the new 2026 cars will handle energy deployment around the banked corners, and the potential tyre strategies. What can we expect from the battle at the front between Mercedes, McLaren, Ferrari (with Lewis comfortably in his second year in red!), and Max Verstappen's Red Bull in front of the roaring Orange Army? Tune in for all the analysis and don't forget to like and subscribe!
Embed this episode
Ready to play
Vyf Ligte | Preview of 2026 Dutch Grand Prix | Can Rivals Pressure Antonelli?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.