EPISODE · Sep 7, 2021 · 1 MIN
Waar is die markte se vloermoer?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Amerikaanse Federale Reserwebank volg tans uitbreidende monetêre beleid. Hulle program van kwantitatiewe verruiming beteken dat hulle elke maand $120 miljard se finansiële bates koop. Dit hou die pryse van daardie skuld hoog en die opbrengs/rentekoerse laag. Goedkoop likiditeit help om die herstel van die Amerikaanse ekonomie te ondersteun. Dit hou die dollar swak en die beurs sterk. So wat gebeur wanneer die voorsitter Jerome Powell sê dat hy dink dat hulle moet die uitbreidende beleid begin afskaal?
What this episode covers

NOW PLAYING
Waar is die markte se vloermoer?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m