EPISODE · Jun 27, 2020 · 56 MIN
Waarmee kan die Koninkryk vergelyk word?
from Community Kuiers! · host Herman Blackie
Jesus het gereeld met die mense in gelykenisse gepraat, wat tot frustrasie van ander gelei het. Een van die konsepte wat Jesus in gelykenisse kom neerlê het, is die Koninkryk van God. Hierdie week gesels ons oor die verhaal van die saaier in Markus 4, en hoe ons geloofspad vergelyk kan word met die groei fases van 'n koringaar. Daarna praat ons oor hoe om jou "lig" in 'n donker wêreld prakties te skyn, en hoekom Jesus gese het dat daar by mense weg gevat gaan word wat nie luister nie. Vir 'n meer indiepte bespreking van die gelykenis van die saaier in Markus 4 en Matt 13, gaan kyk ons video op Duet Online. Kry 'n koppie koffie en sluit by ons aan! Kyk hierdie week se bespreking-video op Youtube by: Community Kuiers! Luister na die podcast op enige platform waar jy podcasts kry of besoek ons site by: Community Kuiers! Vir meer inligting oor Duet gemeente se studentebediening, Kruispunt, besoek duet.org.za of gaan na ons Facebook blad: facebook.com/duetgemeente of volg ons op Instagram @kruispunt_potch! Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI https://soundcloud.com/inossi Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream: https://bit.ly/wasted-years Music promoted by Audio Library https://youtu.be/o7tEfvY5sgs
Embed this episode
NOW PLAYING
Waarmee kan die Koninkryk vergelyk word?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.