EPISODE · Aug 7, 2024 · 5 MIN
Waarom so min vroue in kuberveiligheid?
from The OFM Business Hour · host OFM
Charnie-Lee Adams Kruger, is die bestuurder van die Check Point Country, ‘n internasionale kuberveiligheids-maatskappy. Sy is een van Afrika se min vroue kundiges in die veld van kuberveiligheid en sê die beroep moet meer vroue trek. Charnie-Lee gesels met Karen van der Berg van OFM oor waarom daar nog hindernisse vir vroue in die bedryf is en hoe om dit te oorkom.
Embed this episode
NOW PLAYING
Waarom so min vroue in kuberveiligheid?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.