EPISODE · Mar 29, 2022 · 42 MIN
Waaroor gaan Handoplegging?
from Community Kuiers! · host Herman Blackie
In hierdie episode gaan ons aan met die fondasies van ons geloof. Ons gesels hierdie week oor die "oplegging van hande". Ons staan stil by die Ou Testamentiese verwysings na handoplegging te same met die Nuwe Testament se lering daaroor. Ons nooi jou uit om ons notas af te laai en self deur die materiaal te werk, aangesien ons baie vlugtig daardeur gesels. Timestamps: 02:00 - Handoplegging (OT) 12:55 - Handoplegging (NT) As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Onthou om te subscribe. Stuur vir ons 'n voicenote via https://anchor.fm/community-kuiers-podcast/message as jy enige vrae het, en so kan jy deelvorm van ons podcast! Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers Download die podcast notes oor hierdie reeks hier: https://tinyurl.com/community-kuiers-reeks
Embed this episode
NOW PLAYING
Waaroor gaan Handoplegging?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.