EPISODE · May 26, 2022 · 2 MIN
Wanneer Amerika nies...
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die ou gesegde is dat wanneer Amerika nies, kry die wêreld griep. Dit is goed genoeg rede om bekommerd te wees oor inflasie in die VSA, hulle stygende rentekoerse, en of dit ʼn resessie gaan veroorsaak of ʼn sagte landing gaan moontlik maak. Oud voorsitter die Federale Reserwebank, Ben Bernanke, het nou ʼn boek geskryf oor die vorige era van inflasie en die lesse wat daaruit geleer kan word. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Wanneer Amerika nies...
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m