EPISODE · Sep 12, 2022 · 1 MIN
Wanneer gaan pryse begin afneem?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Verlede week se ekonomiese aanwysers het weer gewys dat verbruikersvertoue en sakevertroue laag is. Hier en daar beweeg ʼn maatstaf in ʼn rigting wat mense laat moed skep, soos die vermindering van die brandstofprys, maar die ekonomie het nie skielik net omgedraai na die inkrimping van die tweede kwartaal nie. Mens lees ook dat voedselkommoditeitspryse daal, maar wanneer gaan voedselpryse in die winkel weer goedkoper word? * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Wanneer gaan pryse begin afneem?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m