EPISODE · Mar 10, 2022 · 1 MIN
Wanneer infrastruktuur saak maak
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Een van Suid-Afrika se ligpunte uit die oorlog in die Oekraïne is dat die pryse van die minerale wat ons uitvoer, die hoogte ingeskiet het. Nou is die uitdaging om die geleentheid te benut. ʼn Onlangse berig in Business Day verduidelik hoe Transnet die ekonomie terug hou. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Wanneer infrastruktuur saak maak
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m