EPISODE · May 3, 2026 · 2 MIN
War Paws bekendstelling...
from War Paws: Not all heroes are Human · host Creator: Suzanne Paxton, Host: JD Labuscagne
Waaroor gaan die potgooi? Al die vier potiges wat hulle deel gedoen het in oorloë wêreldwyd. Van Rotte, Duiwe, Kamele, Honde, Perde , Springbokke tot 'n Bobejaan. Die stories kom van die Animals in War gedenkmuur by die Voortrekker monument in Pretoria , Suid-Afrika. Die stories is aangrypend en soms hartseer maar tog uniek weens die diere wat tot die uiterstes gegaan het om die soldate te help. Die muur is opgerig deur Roché Vermaak van die stigting Animals in War. Gaan kyk gerus na die webblad www.animalsinwar.co.za vir meer besonderhede. JD Labuscagne neem jou na die oorlogsfront met sy vertellings terwyl Roché verder borduur op die stories en die diere self. Regie deur Suzanne Paxton van OPT Media Productions...
Embed this episode
NOW PLAYING
War Paws bekendstelling...
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.