EPISODE · Nov 7, 2022 · 2 MIN
Wat Amerikaanse indiensname data oor die repokoers sê
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie jaar is Amerikaanse ekonomiese aanwysers belangrik vir die wêreldekonomie en hulle ekonomiese groeikoers en inflasiekoers raak ons hier in Suid-Afrika direk. Die rede is dat hulle groot en likiede finansiële markte het en beleggers dink dat hulle rentekoers op staatseffekte stel die standaard vir ʼn risikovrye-opbrengs. So wanneer hulle rentekoerse styg versterk die dollar en almal anders se rentekoerse moet ook styg om in pas te bly. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Wat Amerikaanse indiensname data oor die repokoers sê
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m