EPISODE · Sep 13, 2022 · 2 MIN
Wat beinvloed hierdie maand se repokoersbesluit?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ons almal hoop dat inflasie begin afneem en die noodsaak vir nog skerp repokoersstygings al hoe minder word, maar hoe lyk daardie vooruitsigte? In gister se episode het ek kortliks verduidelik dat produsente of verkopers van produkte en dienste nog heelwat kostedruk ervaar en dat deel daarvan aan verbruikers deurgegee gaan word. Maar dit is net een kant van die muntstuk van ʼn repokoers styging. Die ander kant is dat ons dalk koerse moet verhoog omdat almal anders dit doen. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Wat beinvloed hierdie maand se repokoersbesluit?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m