EPISODE · Aug 1, 2022 · 2 MIN
Wat by die Fed gebeur...
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Wat by die Amerikaanse Fed gebeur bly ongelukkig nie daar nie. Dit het ‘n invloed op wisselkoerse en finansiële markte reg oor die wêreld en dit is belangrik om te probeer verstaan wat verlede week gebeur het. Ons weet dat die Amerikaners se inflasiekoers is bo 9% en om dit te beveg het die Federale Reserwebank eers hulle beleid van kwantitatiewe verruiming beëindig en toe begin om rentekoerse te verhoog. Die hoop is vir ʼn sagtelanding, wat beteken dat hulle inflasie onderbeheer bring sonder om ekonomiese aktiwiteit of werkskepping te veel te demp. Presies wat die stand van sake is, is moeilik om te bepaal. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Wat by die Fed gebeur...
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m