EPISODE · Nov 9, 2022 · 2 MIN
Wat die COP27 beraad vir jou huishouding en besigheid beteken
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
As jy na gister se episode geluister het sal jy dalk saamstem dat die groot vraagstukke rondom die omgewing, kweekhuisgasse, aardverwarming en beleid om dit teen te werk is interessant, maar dalk wil jy ook vra, hoe raak dit my huishouding of besigheid? Om netto-zero koolstofbesoedeling te hê teen 2050 klink nie of dit iets met my te doen het nie, maar eintlik raak dit ons almal indirek en oor die langtermyn. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Wat die COP27 beraad vir jou huishouding en besigheid beteken
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m