EPISODE · Mar 30, 2021 · 3 MIN
Wat die Ever Given en Eyjafjallajokull in gemeen het
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
In ʼn tyd van afleide instrumente, kortverkope en klomp ander dinge wat min van ons verstaan is daar die afgelope week ʼn krisis wat ons almal kan verstaan – die Ever Given vragskip wat die Suezkanaal blokkeer en wêreldhandel beinvloed. Daar is klomp goeie grappies daaroor op die internet, maar daar is ook ʼn groot impak op die ekonomie.
What this episode covers

NOW PLAYING
Wat die Ever Given en Eyjafjallajokull in gemeen het
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m