EPISODE · Feb 28, 2022 · 1 MIN
Wat die oorlog in Oekraïne beteken vir SA se ekonomie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Verlede week het die ekonomiese gevolge van die Russiese inval in die Oekraïne uitgekring tot in Suid-Afrika. Ons bande met hierdie ekonomieë is beperk. Slegs 0,4% van ons totale uitvoere gaan na Rusland en slegs 0,7% van ons invoere kom van Rusland af. Die impak op Suid-Afrika werk deur die internasionale pryse van sekere kommoditeite en die pryse reflekteer moontlike onderbrekings in aanbod weens die konflik en die sanksies teen Rusland. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Wat die oorlog in Oekraïne beteken vir SA se ekonomie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m