EPISODE · Sep 28, 2022 · 2 MIN
Wat die QES indiensname syfers beteken
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Statistieke Suid-Afrika het gister die resultate van die Kwartaalikse Opname van Indienname bekend gemaak. Dit is anders as die arbeidsmagopname en die fokus is op indiensname in die formele sektor. Hiervolgens het indiensname afgeneem van die eerste na die tweede kwartaal van die jaar. Daar is 22 000 nuwe werksgeleenthede geskep, maar 141 000 poste het verlore gegaan. Die opname gee ook inligting oor vergoeding. Dit wys dat die gemiddelde salaris voor aftrekkings is R24 500 per maand. Dit het in Meimaand op ʼn jaargrondslag met net meer as 4% gestyg. Hierdie is nie goeie nuus nie, maar wat beteken dit vir ons? * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Wat die QES indiensname syfers beteken
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m