EPISODE · Oct 27, 2020 · 1 MIN
Wat dit beteken wanneer die Minister besnoei
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week lewer die Minister van Finansies die mini-begroting. Gereelde luisteraars sal weet dat fiskale dissipline nodig is. Die Minister moet die verskil tussen die owerheid se besteding en belastinginkomste kleiner kry sodat ons minder hoef te leen. Volgens die sogenaamde aktiewe scenario, moet daar R230 miljard oor die volgende twee jaar besnoei word. Waar gaan hy besnoei en wat gaan dit tot gevolg hê?
What this episode covers

NOW PLAYING
Wat dit beteken wanneer die Minister besnoei
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m