Wat ek geleer het oor verhoudings op die plaas’ – Yolandi Marais episode artwork

EPISODE · Jun 15, 2025 · 22 MIN

Wat ek geleer het oor verhoudings op die plaas’ – Yolandi Marais

from Media24 · host Media24

Yolandi Marais het op ’n plaas grootgeword, werk as konsultant elke dag met boere en het ook vanjaar met ’n boer getrou. Sy vertel oor wat sy tot dusver geleer het oor verhoudings, verantwoordelikheide, vrou-wees en vreugdes op die plaas. Johan Beukes en Yolandi Marais van Dunamus Agri Advisory Services gesels in dié Bly Boer-episode oor boerdery in Suid-Afrika, met ’n spesifieke fokus op die menslike en verhoudingsaspekte daarvan. In die episode sal jy meer hoor oor: • Hoe boervroue ’n kritieke rol speel in die ondersteuning van hul mans en die volhoubaarheid van boerderye; • Die verwoestende impak van ’n brand; • Die sielkundige uitdaging om hulp te aanvaar as ’n trotse boer; • Die integrasie van aangetroude familielede in die boerdery; en • Hoe om konflik te hanteer en gemeenskaplike doelwitte te bereik.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 15, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Wat ek geleer het oor verhoudings op die plaas’ – Yolandi Marais

0:00 22:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Media24?

This episode is 22 minutes long.

When was this Media24 episode published?

This episode was published on June 15, 2025.

Can I download this Media24 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!