EPISODE · Feb 12, 2021 · 2 MIN
Wat gaan die impak wees van die verhoging van die minimumloon?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Minister van Arbeid het hierdie week aangekondig dat die nasionale minimumloon vanaf 1 Maart toeneem. Vir plaaswerkers verhoog die minimumloon vanaf R18.68 per uur na R21.69 per uur. Dit is R3.01 per uur, of ʼn 16% verhoging. Dit behoort die gemiddelde werker wat die minimumloon verdien se inkomste met R350 per maand te verhoog. Wat gaan die impak hiervan wees?
What this episode covers

NOW PLAYING
Wat gaan die impak wees van die verhoging van die minimumloon?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m