EPISODE · May 6, 2022 · 2 MIN
Wat gaan volgende met die Rand gebeur?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Skokke, soos ʼn pandemie, of ʼn oorlog, laat gewoonlik ontluikende markte se geldeenhede swaar kry. Die rand was tot onlangs toe ʼn uitsondering, maar oor die afgelope twee weke het dit 7% swakker verhandel teen die dollar. Na Woensdagaand se rentekoersverhoging deur die Amerikaanse federale reserwebank het dit gister weer onder R16 teen die dollar verhandel (dit eindig op R16,04/$1). So wat kan ons volgende verwag? * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Wat gaan volgende met die Rand gebeur?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m