Wat is die Geloofsdoop en doping met die Heilige Gees? episode artwork

EPISODE · Mar 22, 2022 · 50 MIN

Wat is die Geloofsdoop en doping met die Heilige Gees?

from Community Kuiers! · host Herman Blackie

In hierdie episode gaan ons aan met die fondasies van ons geloof. Ons gesels hierdie week oor die "onderrig van dope". Ja daar is meer as een. Ons gaan hierdie week bietjie in die Nuwe Testament kyk wat behels die lering van ons geloofdoop tesame met doping met die Heilige Gees.  Timestamps:  0:00 - Geloofsdoop  24:40 - Doping met Heilige Gees  Ons nooi jou uit om ons notas af te laai en self deur die materiaal te werk, aangesien ons baie vlugtig daardeur gesels.  As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Onthou om te subscribe. Stuur vir ons 'n voicenote via https://anchor.fm/community-kuiers-podcast/message as jy enige vrae het, en so kan jy deelvorm van ons podcast!  Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers  Download die podcast notes oor hierdie reeks hier: https://tinyurl.com/community-kuiers-reeks

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 22, 2022

Embed this episode

NOW PLAYING

Wat is die Geloofsdoop en doping met die Heilige Gees?

0:00 50:40

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Community Kuiers!?

This episode is 50 minutes long.

When was this Community Kuiers! episode published?

This episode was published on March 22, 2022.

Can I download this Community Kuiers! episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!