Wat is hierdie "covenant" thing? (deel 1) episode artwork

EPISODE · Jul 31, 2020 · 1H 7M

Wat is hierdie "covenant" thing? (deel 1)

from Community Kuiers! · host Herman Blackie

In hierdie week se episode van Community Kuiers begin ons 'n reeks oor "covenant" of in afrikaans "'n verbond". God het dwarsdeur die Skrif verbonde gemaak met Sy mense. En dit het begin in die tuin van Eden met Adam, regdeur tot by David. Ons lees ook in die Skrif dat God, deur Jesus, 'n nuwe verbond kom instel het. Ons begin hierdie week die gesprek deur na drie spesifieke verbonde te kyk, naamlik: Die verbond met Noag, die verbond met Abraham en die verbond met Moses by berg Sinai. Volgende week gaan ons stilstaan by die verbond in Eden, die Liviete, David en dan die "Nuwe verbond". Geniet hierdie week se kuier.  Kyk hierdie week se bespreking-video op ons Youtube Channel: Community Kuiers! Besoek ons website vir ons podcast, blogs en meer: https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 31, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Wat is hierdie "covenant" thing? (deel 1)

0:00 1:07:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Community Kuiers!?

This episode is 1 hour and 7 minutes long.

When was this Community Kuiers! episode published?

This episode was published on July 31, 2020.

Can I download this Community Kuiers! episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!