Wat is hierdie "covenant" thing? (deel 2) episode artwork

EPISODE · Aug 7, 2020 · 1H 15M

Wat is hierdie "covenant" thing? (deel 2)

from Community Kuiers! · host Herman Blackie

In hierdie week se episode van Community Kuiers, gesels ons verder oor "covenants" of verbonde. Hierdie week gesels ons oor die verbond in die tuin van Eden en met Adam, die Priesterlike verbond en laastens die verbond wat God met David gesluit het. Verder gesels ons oor hoe al hierdie verbonde bymekaar kom in die "nuwe verbond" wat Jesus kom instel het. Volgende week gesels ons oor bybelvertalings en die proses agter dit. Ons gaan die vraag, "Waarom soveel vertalings?" probeer antwoord, en hoe om 'n Bybel vertaling te kies. Geniet hierdie week se kuier. Deel dit met jou mense en kuier lekker saam! Kyk hierdie week se bespreking-video op ons Youtube Channel: Community Kuiers! Besoek ons website vir ons podcast, blogs en meer: https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 7, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Wat is hierdie "covenant" thing? (deel 2)

0:00 1:15:57

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Community Kuiers!?

This episode is 1 hour and 15 minutes long.

When was this Community Kuiers! episode published?

This episode was published on August 7, 2020.

Can I download this Community Kuiers! episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!