EPISODE · May 5, 2022 · 2 MIN
Wat kan ons doen om stagflasie te voorkom?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ekonome is die laaste maand of wat besig om ʼn donker prentjie van die ekonomie te skilder. Verlede week se World Economic Outlook verslag van die IMF verduidelik dat die wêreld se ekonomiese groeikoers kan afneem van 6,1% in 2021 tot 3,6% in 2022 en 2023 en inflasie is nou gevaarlik hoog in talle lande. Die vraag is, kan ons nie iets daaraan doen nie? * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Wat kan ons doen om stagflasie te voorkom?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m