EPISODE · Nov 8, 2021 · 1 MIN
Wat kan ons van Donderdag se MTBR verwag?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week gaan die ekonomiese nuus gaan oor die medium-termyn begrotingsbeleidsraamwerk. Ek het verlede week al gesels oor hoe belangrik dit is dat die Minister van Finansies voortgaan met die fiskale konsolidasie wat nodig is om die staatskuld te verminder. Maar kom ons gee ʼn tree terug en verduidelik wat is die MTBR.
What this episode covers

NOW PLAYING
Wat kan ons van Donderdag se MTBR verwag?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m