EPISODE · Jun 24, 2021 · 1 MIN
Wat Meimaand se inflasiesyfer beteken
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Meimaand se verbruikersprysinflasiekoers is gister aangekondig en dit is op die hoogste vlak in meer as twee jaar. Inflasie het gestyg vanaf 4,4% in April tot 5,2% in Meimaand. Beteken hierdie hoë inflasiekoers bo-kant die middelpunt van die Reserwebank se teikenband dat rentekoerse binnekort moet verhoog? Die kort antwoord is nee.
What this episode covers

NOW PLAYING
Wat Meimaand se inflasiesyfer beteken
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m