EPISODE · Jun 6, 2022 · 2 MIN
Wat 'n ekonomie eksperiment sê oor van die huis af werk
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Verlede week het Statistieke Suid-Afrika interessante data bekend gemaak oor die plek waar mense werk. In die eerste kwartaal het 17% van beroepslui van die huis af gewerk en 13,7% van bestuurders het meer van die huis af gewerk as van die kantoor af. Ook in die week het Elon Musk gesê sy maatskappye se bestuurders moet terugkom kantoor toe. Hoe lyk die toekoms vir werk-van-die-huis af? * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Wat 'n ekonomie eksperiment sê oor van die huis af werk
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m