EPISODE · Feb 23, 2022 · 1 MIN
Wat ons van historiese Begrotingsredes kan leer
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Daar is die week baie opinies oor die Begrotingsrede maar een wat ek graag wil uitlig is ʼn stuk wat Hillary Joffe vir Business Day geskryf het. Daar is sprake van ʼn “goeie nuus” begroting met die R200 miljard belasting meevaller wat op die druk op die Minister effens verlig. Maar Joffe se artikel gee ʼn belangrike geskiedenisles en neem mens terug na die 2007 Begroting. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Wat ons van historiese Begrotingsredes kan leer
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m