EPISODE · Sep 9, 2021 · 3 MIN
Wat sal groei dryf na 2021?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ons weet dat die ekonomie het met 1,2% gegroei in die tweede kwartaal. Ekonome se voorspellings van die groeikoers vir die hele jaar is uiteenlopend. Johan Els van Old Mutual voorspel 5,5% groei vir 2021, die Reserwebank het in Juliemaand gesê 4,2% en Investec reken dit kan 3,9% wees. Prof Raymond Parsons maak die punt dat ons eintlik glad nie bekoomerd moet wees oor groei hierdie jaar nie. Die Covid-19 pandemie was ʼn vraag- en aanbodkant skok vir die ekonomie en selfs net ʼn gedeeltelike terugkeer na normaal gaan ʼn stewige groeikoers oplewer. Die moeilikheid is 2022 se groei. Waar sal die groei vandaan kom?
What this episode covers

NOW PLAYING
Wat sal groei dryf na 2021?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m