EPISODE · Jul 6, 2022 · 2 MIN
Watter afkope van beleid verkies jy?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Tussen die beurtkrag en brandstofprysverhogings gaan dit rof met die ekonomie. Outa sê dat verbruikers is by ekonomiese breekpunt, die UDM wil oor ʼn werkbare oplossing vir die kragkrisis praat en Saai en AgriSA is bekommerd oor die impak wat stygende insetkoste en verbruikers wat swaar kry, op die landbousektor gaan hê. Daar word ook oplossings voorgestel, maar min van hulle verduidelik die koste daaraan verbonde. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Watter afkope van beleid verkies jy?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m