EPISODE · Feb 21, 2022 · 1 MIN
Watter hervormings het ons nodig?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Dit is Begrotingsweek en daar is uiteenlopende verwagtinge van die Minister van Finansies, Enogh Gdongwana. Ekonome wil graag sien hoe die SONA se planne omgeskakel word in besteding- en belastingvoorstelle. Ek praat gereeld oor die hervormings wat gemaak moet word en gelukkig het die IMF al daaroor gedink en aanbevelings gemaak in ʼn onlangse verslag. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Watter hervormings het ons nodig?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m