EPISODE · May 18, 2024 · 12 MIN
22 April - Rigters 15-16
from 'n Oomblik in die Woord - met Dr. Raymond Lombard · host Dr. Raymond Lombard
📖 ’n Oomblik in die Woord – Eenjaar-BybelSluit elke dag aan en lees én luister saam deur die hele Bybel in 365 dae. Met die ’n Oomblik in die Woord – Eenjaar-Bybel is elke dag se Skrifgedeeltes presies uitgewerk en per datum uitgelê, sodat jy eenvoudig net die dag kan oopmaak en begin.By elke dag is daar ’n QR-kode wat jou neem na die daaglikse potgooi, waar Raymond Lombard daardie spesifieke dag se Skrifgedeeltes woord vir woord voorlees. Die Bybel en die potgooi loop presies saam — jy kan lees terwyl jy luister, of net luister terwyl jy besig is.’n Eenvoudige, gestruktureerde manier om elke dag tyd in God se Woord deur te bring — alleen, as gesin, of saam met duisende ander gelowiges regoor die wêreld.📍 Die Bybel is beskikbaar by raymondlombard.com of by boekwinkels landwyd.Lees. Luister. Groei. 📅 Van Genesis tot Openbaring — in een jaar.👉 KOOP JOU EENJAAR-BYBEL Bestel aanlyn: https://raymondlombardbookstore.com/products/n-oomblik-in-die-woord-eenjaar-bybelKry jou Bybellees program by raymondlombard.com en volg saam...
Embed this episode
What this episode covers
📖 ’n Oomblik in die Woord – Eenjaar-Bybel Sluit elke dag aan en lees én luister saam deur die hele Bybel in 365 dae. Met die ’n Oomblik in die Woord – Eenjaar-Bybel is elke dag se Skrifgedeeltes presies uitgewerk en per datum uitgelê, sodat jy eenvoudig net die dag kan oopmaak en begin. By elke dag is daar ’n QR-kode wat jou neem na die daaglikse potgooi, waar Raymond Lombard daardie spesifieke dag se Skrifgedeeltes woord vir woord voorlees. Die Bybel en die potgooi loop presies saam — jy k...
Ready to play
22 April - Rigters 15-16
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.