EPISODE · Jan 25, 2022 · 16 MIN
Week van Gebed 2022 deur ds. Mario Tema is: Ek is… uitsprake van Jesus.
from VGKerk Florianville Church · host Mario Ferris
Johannes 10:1-10 ‘Ek is die Deur vir die skape’. Jesus wie Deur en Deurwagter is laat ons in en hou ons veilig in sy kraal, geen bose kan ons bykom nie en niemand kan ons verhinder om in te gaan nie. Tweedens laat die Deur ons ook uit en word ons gestuurdes want Jesus wil almal binne hê.
Embed this episode
NOW PLAYING
Week van Gebed 2022 deur ds. Mario Tema is: Ek is… uitsprake van Jesus.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.