EPISODE · Jan 16, 2022 · 23 MIN
Wees baie versigtig vir skuldberaders!
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Talle mense wat in skuldberading is kom na 'n tyd met 'n skok agter dat hulle skuld nooit minder word nie. In sommige gevalle is dit selfs meer as die dag toe hulle vir skuldberading gegaan het. Renee Marais, 'n kredietwetkenner, verduidelik hoekom dit so is,en waarom 'n mens baie versigtig vir skuldberaders moet wees.
Embed this episode
NOW PLAYING
Wees baie versigtig vir skuldberaders!
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.