Weier om ‘n Alledaagse Lewe te Lei episode artwork

EPISODE · Nov 28, 2023 · 2 MIN

Weier om ‘n Alledaagse Lewe te Lei

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 1: 12,13 Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word. Hulle is dit nie van nature nie, nie deur die drang van 'n mens of die besluit van 'n man nie, maar hulle is uit God gebore. Dit is 'n groot stap - 'n baie groot besluit om in Jesus te glo: Om vir eens en vir altyd te aanvaar dat Hy is wie Hy sê Hy is; dat Hy gekom het om jou te red; dat Hy vir jou 'n nuwe lewe kom gee het.En as jy daardie stap geneem het, dan het daar iets baie spesiaals gebeur, iets wat ons te midde van die gewoel en gewerskaf van die daaglikse lewe, so maklik mis. Hier is dit:Johannes 1:12,13 Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word. Hulle is dit nie van nature nie, nie deur die drang van 'n mens of die besluit van 'n man nie, maar hulle is uit God gebore.Dis wat Jesus bedoel het toe Hy gesê het: “Dít verseker Ek jou: As iemand nie opnuut gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.”Wanneer jy Jesus aanneem; in Hom glo en dit wat Hy vir jou aan die Kruis gedoen het, volkome aanvaar, naamlik dat Hy die straf vir jou wandade, wat jy verdien het, op Hom geneem het, sodat jy deur God vergewe kan word … dan word jy wedergebore. Nie op ‘n menslike vlak nie, maar as ‘n geskenk van God self!Stop net en dink daaraan. Jy het 'n kind van die lewende God geword. Dit is tyd om te weier om 'n alledaagse, nuttelose lewe te lei. Dit is tyd om te onthou wie se seun of dogter jy werklik is, en tyd om daarvolgens te lewe. God wil magtige dinge in jou en deur jou doen … want jy is sy kind.Die oomblik toe jy in Jesus geglo het, het Hy jou die reg gegee om 'n kind van God te word. Moet nooit vergeet wie se seun of dogter jy is nie.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Johannes 1: 12,13 Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word. Hulle is dit nie van nature nie, nie deur die drang van 'n mens of die besluit van 'n man nie, maar hulle is uit God gebore. Dit is 'n groot stap - 'n baie groot besluit om in Jesus te glo: Om vir eens en vir altyd te aanvaar dat Hy is wie Hy sê Hy is; dat Hy gekom het om jou te red; dat Hy vir jou 'n nuwe lewe kom gee het. En as jy daardie stap ...

NOW PLAYING

Weier om ‘n Alledaagse Lewe te Lei

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 28, 2023.

What is this episode about?

Send us Fan MailJohannes 1: 12,13 Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word. Hulle is dit nie van nature nie, nie deur die drang van 'n mens of die besluit van 'n man nie, maar hulle is...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!