Wene | Oostenryk episode artwork

EPISODE · Dec 13, 2024 · 37 MIN

Wene | Oostenryk

from Die Wêreld aan jou Voete · host Anina.vk

Vandag verken ons die stad van Strauss en strudel — Wene. Die transliterasie van Vienna na Wene is nie so grasieus nie, maar elke ander element van hierdie stad is. Van die paleise tot die musiek, word mens bekoor om elke hoek. Ons toergidse vir hierdie episode is Wiesie en Mardu Swanepoel wat onlangs Wene hulle huis weg van die huis gemaak het. Hulle neem ons na kersmarkies, simfonie konserte en die lekkerste plaaslike eetplekke om die Oostenrykse stad met al vyf sintuie te waardeer.  Geniet jy hierdie weeklike dosis van reis inspirasie? Gee ons ‘n volg op Spotify en Apple Podcast.  Wandel wenke 📍 Weense Staatsoperahuis | Een van die mees beroemdste operahuise ter wêreld en ook een van die eerste groot geboue wat op die Weense ringweg gebou is tussen 1861 en 1869.   Musikverein | Nóg ‘n merkwaardige konsertsaal en die huis van die Wene Filharmoniese orkes. Danube Rivier | Die rivier wat deur Wene loop — en ook soveel ander bekende Europese stede soos Budapest. Hofburg Paleis | Die voormalige koninklike woning van die Habsburg familie in Oostenryk. Dit is ook hier waar die Spaanse ryskool hulle perde vertonings hou.  Ringstrasse | Ook bekend as die Weense ringweg. Hierdie pad is die ringbaan waar talle bekende besienswaardighede spog soos die Hofburg paleis en die Weense Staatsoperahuis.  Cafe Sentraal | ‘n Koffiehuis wat bekend was as ‘n intellektuele spilpunt in die vroeë 20ste eeu. Schönbrunn Paleis | Die somer paleis van die Habsburg familie, geleë in Hietzing, die 13de distrik van Wene. 🎄 Christkindlmarkt | Die grootste kersmark in die wêreld en vind elke jaar plaas by die Rathausplatz in Wene. Belvedere Paleis | Nóg ‘n baie bekende bestemming vir kersmarkies met die mooiste agtergrond van die Belvedere paleis.  Freyung | Die oudste kersmark in Wene. Dit mag dalk nie so indrukwekkend van buite af lyk soos van die ander markies nie, maar is steeds baie spesiaal.  Karlplatz | Nóg ‘n markie om op die Kersfees lysie te sit. Díe een is geleë in ‘n dorpsplein wat uit kyk op die Karlskirche — ‘n groot Katolieke kerk.  🍽️ Eierspatzle | ‘n Heerlike Oostenrykse dis wat bestaan uit noodles met ‘n kaas sous.  Glüwhein | ‘n Drankie wat se reputasie vir homself spreek. Rooiwyn geprut met die heerlikste speserye van kaneel tot naeltjies.  Bratwurst | ‘n Lekker hotdog soos ons dit ken.  Kaiserschmarrn | ‘n Tradisionele Oostenrykse dis wat basies soos pannekoek is wat in repies opgesny is. Die beste in Wene kan jy geniet by Cafe Demel. Sacher-Torte | ‘n Tiepe sjokolade koek eie aan Wene wat bekend gemaak is deur Hotel Sacher. Wiener Schnitzel | As Wene in die naam is dan weet jy dit is ‘n móét. Wiener Schnitzel kan by vele restaurante geniet word en kan om en by 20 euro kos.  Knudel | ‘n Tiepe sout kluitjie wat dikwels met goulash of as voorgereg gedien word. Wiesie stel ‘n spinasie knudel voor.

NOW PLAYING

Wene | Oostenryk

0:00 37:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Flottengeflüster ALD Automotive Österreich | LeasePlan Beim Flottengeflüster powered by ALD Automotive | LeasePlan präsentieren Jörg Janik und Peter Gutenbrunner alle zwei Wochen spannende Informationen rund um das Thema nachhaltige Mobilität. Beide beschäftigen sich schon lange mit der Thematik und bringen umfangreiches Fachwissen mit. Sollten sie aber doch einmal nicht weiter wissen, werden unsere Expert*innen hinzugezogen, die ihnen gerne mit Rat und Tat zur Seite stehen. Denn sie wissen was sie wandern Manuel Andrack Alles über Premiumwanderwege, die schönsten Wege in Deutschland. Sensationelle Outdoor-Erlebnisse auf 750 Premiumwegen. Moderiert von Manuel Andrack (Sidekick der Harald Schmidt Show) und Klaus Erber (Vorsitzender des Deutschen Wanderinstituts.) Lebe deine Wahrheit Larissa Geiges Was heißt es eigentlich die eigene Wahrheit zu leben? Und wie finde ich sie überhaupt?Für mich bedeutet es, die ehrlichste Version von mir selbst zu sein. All die Masken abnehmen, mit denen wir durch unser Leben gehen, den Menschen zu leben, der man im Kern ist.Wir dürfen immer entscheiden welchen Weg wir gehen. Den Eigenen oder den, den andere für uns gewählt haben. In diesem Podcast nehme ich dich mit auf meine Reise und wünsche mir, dass du viele wertvolle Impulse für dich und deinen Weg mitnehmen kannst. Ich teile mit dir welche Schritte ich auf dem Weg zu meiner Wahrheit gegangen bin und welche Prozesse ich auch heute noch durchlaufe. Ich teile meine Struggles und Ängste mit dir und meine Erkenntnise aus all den Phasen, durch die ich noch gehe und schon gegangen bin.Ich freue mich sehr, wenn du Teil hiervon bist und ich dich auf deinem Weg zu deiner ganz eigenen Wahrheit ein Stück begleiten darf.Alles Liebe für dich,deine Larissa 21 Millionen - Die Bitcoin Akademie Marco Eberle Bist Du bereit für Deine Bitcoin-Reise? Wir stehen vielleicht am Anfang einer finanziellen Revolution, und Bitcoin ist erst am Start seiner Reise.Hast Du Dich jemals gefragt, was hinter Bitcoin steckt und wie Du ein Teil dieser aufstrebenden Zukunft werden kannst? Hier bist Du genau am richtigen Ort!

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die Wêreld aan jou Voete?

This episode is 37 minutes long.

When was this Die Wêreld aan jou Voete episode published?

This episode was published on December 13, 2024.

What is this episode about?

Vandag verken ons die stad van Strauss en strudel — Wene. Die transliterasie van Vienna na Wene is nie so grasieus nie, maar elke ander element van hierdie stad is. Van die paleise tot die musiek, word mens bekoor om elke hoek. Ons toergidse vir...

Can I download this Die Wêreld aan jou Voete episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!