EPISODE · Jun 8, 2021 · 1 MIN
Wêreldwye belasting op maatskappye
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
In internasionale nuus, het die Ministers van Finansies van die G7 lande verlede week ingestem tot die idee van ʼn wêreldwye minimum belastingkoers. Die idee is om te keer dat multinasionale maatskappye hulle winste tussen lande rondskuif om belasting te spaar. Hulle wil ook graag die belastingstelsel aanpas om handel in nie tasbare-produkte, soos data, in ag te kan neem.
What this episode covers

NOW PLAYING
Wêreldwye belasting op maatskappye
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m