EPISODE · Mar 31, 2021 · 1 MIN
Werke verlore in 2020
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek praat gereeld oor wat die impak van die Covid-19 pandemie en inperking op die Suid-Afrikaanse ekonomie was in 2020 en hoe die herstel vorder hierdie jaar. Gereelde luisteraars sal weet dat dit nie so maklik is om te bepaal nie. Gister het nog ʼn stukkie van die legkaart bygekom in die vorm van die kwartaallikse opname van indiensname se syfers vir die vierde kwartaal van 2020.
What this episode covers

NOW PLAYING
Werke verlore in 2020
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m