EPISODE · Mar 2, 2022 · 1 MIN
Werksreservering is 'n slegte ekonomiese besluit
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week het die regering die nasionale arbeidsmigrasiebeleid vir kommentaar vrygestel. Die beleid het ten doel om kwotas in te stel vir die totale aantal buitelandse werkers met werkvisums wat in sektore soos gasvryheid en toerisme, landbou en konstruksie in diens geneem kan word. Die voorgestelde wet sal buitelanders onder meer ook verbied om klein ondernemings in sekere sektore te begin. Ek besef dat dit 'n populistiese kwessie geword het, maar die ekonomie daarvan is 'n slegte idee. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Werksreservering is 'n slegte ekonomiese besluit
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m