EPISODE · Sep 30, 2020 · 3 MIN
Werksverliese tydens die inperking
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Om te weet wat die impak van die Covid-19 pandemie en inperking op die ekonomie is, is baie belangrik. Hierdie impak is egter nog besig om te ontvou en ekonome kry stadigaan stukke van die legkaart in die hande soos wat nuwe data bekend gestel word. Ons weet dat die bruto binnelandse produk 16,4% kleiner geword het in die tweede kwartaal. Maar wat was die impak op indiensname? Die resultate van Statistieke Suid-Afrika se kwartaallikse Arbeidsmagopname is nou vrygestel vir die tweede kwartaal.
What this episode covers

NOW PLAYING
Werksverliese tydens die inperking
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m