Wie gaan vir Putin vervolg? episode artwork

EPISODE · Apr 5, 2022 · 27 MIN

Wie gaan vir Putin vervolg?

from Nuuspod · host Izak du Plessis

Die kans is skraal dat pres. Wladimir Poetin of enige Rus aangekla sal word van oorlogsmisdade in Oekraïne, sê kenners. Die wêreld is die laaste paar dae geskok deur afgryslike tonele van honderde vermoorde burgerlikes in die strate van Boetsja aan die noordelike buitewyke van die hoofstad, Kiëf. Soldate is ook met massagrafte begroet toe hulle toegang tot die gebied gekry het nadat Russiese soldate hulle aan Boetsja onttrek het. Die mense wat doodgeskiet is, is burgerlikes wat vermoedelik uit die gebied wou vlug. Dit lyk asof van hulle tereggestel is. Sowat 4 miljoen Oekraïners het sedert Rusland se inval uit hul vaderland gevlug. Ek het met Jaco Kleynhans, Solidariteit se hoof internasionale skakeling hieroor gepraat.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 5, 2022

Embed this episode

NOW PLAYING

Wie gaan vir Putin vervolg?

0:00 27:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuuspod?

This episode is 27 minutes long.

When was this Nuuspod episode published?

This episode was published on April 5, 2022.

Can I download this Nuuspod episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!