EPISODE · Jan 8, 2021 · 1 MIN
Wie moet vir jou entstof betaal?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die entstof en 'n inentingsprogram teen die coronavirus was hierdie week in die nuus. Private mediese fondse het aangebied om te betaal vir entstof vir hulle 7.1 miljoen lede. Dan is daar ook voorgestel dat die mediese fondse vir nog 7.1 miljoen nie-lede kan betaal. Op sosiale media is mense omgekrap hieroor. Ek wil graag die ekonomie-konsep van private koste en sosiale koste gebruik om vir daardie mense 'n ander perspektief te gee.
What this episode covers

NOW PLAYING
Wie moet vir jou entstof betaal?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m