Wiele2Wiele: BYD se Atto 2 onder loep episode artwork

EPISODE · Jun 25, 2026 · 26 MIN

Wiele2Wiele: BYD se Atto 2 onder loep

from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger

Hierdie week vir Wiele2Wiele vat Carl die pad saam met Volkswagen en sy Amarok-modelle op ’n avontuur wat min mense ooit self beleef! Van die asemrowendste dele van KwaZulu-Natal, oor die legendariese Sanipas in Lesotho – selfs die ruwe skoonheid van die Oos-Kaap… dit het boonop gesneeu ook tydens hul avontuur. Intussen toets Clinton die nuwe Atto 2 DM-i by die BYD-bekendstelling, hulle deel waarna om op te let wanneer jy ’n tweedehandse motorfiets koop én gesels oor MotoGP se groot 850cc-skuif. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

Hierdie week vir Wiele2Wiele vat Carl die pad saam met Volkswagen en sy Amarok-modelle op ’n avontuur wat min mense ooit self beleef! Van die asemrowendste dele van KwaZulu-Natal, oor die legendariese Sanipas in Lesotho – selfs die ruwe skoonheid van die Oos-Kaap… dit het boonop gesneeu ook tydens hul avontuur. Intussen toets Clinton die nuwe Atto 2 DM-i by die BYD-bekendstelling, hulle deel waarna om op te let wanneer jy ’n tweedehandse motorfiets koop én gesels oor MotoGP se groot 850cc-skuif.

NOW PLAYING

Wiele2Wiele: BYD se Atto 2 onder loep

0:00 26:54

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Wiele2Wiele?

This episode is 26 minutes long.

When was this Wiele2Wiele episode published?

This episode was published on June 25, 2026.

What is this episode about?

Hierdie week vir Wiele2Wiele vat Carl die pad saam met Volkswagen en sy Amarok-modelle op ’n avontuur wat min mense ooit self beleef! Van die asemrowendste dele van KwaZulu-Natal, oor die legendariese Sanipas in Lesotho – selfs die ruwe skoonheid...

Can I download this Wiele2Wiele episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!