EPISODE · May 2, 2025 · 26 MIN
Wiele2Wiele ry met BMW X3 M50
from Wiele2Wiele · host Carl en Jeanette Kritzinger
In hierdie episode van Wiele2Wiele ry hulle met die fantastiese BMW X3 M50, spaar brandstof met Suzuki se outomatiese Swift en maak jou lus vir hierdie komende naweek se Simola-heuwelren in Knysna. Hulle deel ’n interessante tegniese wenk oor motors wat soos in die flieks weghol en maak ’n draai in ’n kollega se motorhuis, om te sien watter nuwe ysterperde daar pronk. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
What this episode covers
In hierdie episode van Wiele2Wiele ry hulle met die fantastiese BMW X3 M50, spaar brandstof met Suzuki se outomatiese Swift en maak jou lus vir hierdie komende naweek se Simola-heuwelren in Knysna. Hulle deel ’n interessante tegniese wenk oor motors wat soos in die flieks weghol en maak ’n draai in ’n kollega se motorhuis, om te sien watter nuwe ysterperde daar pronk.
NOW PLAYING
Wiele2Wiele ry met BMW X3 M50
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.