EPISODE · Apr 28, 2026 · 0 MIN
Withuis blameer Demokrate se taal vir sluipmoordpoging op Trump
from Kosmos 94.1 · host Kosmos 94.1
Die verdagte in die skietery by die Withuis se jaarlikse korrespondente-dinee, Cole Tomas Allen, is aangekla van poging om Amerikaanse president Donald Trump te vermoor. Allen, 'n 31-jarige van Kalifornië, is ook aangekla van wapenmisdrywe wat verband hou met die voorval by die Washington DC Hilton. Die Withuis se perssekretaris, Karoline Leavitt, sluit nie moontlike veranderinge aan sekuriteitsprotokolle uit nie, met 'n vergadering wat hierdie week sal plaasvind om presidensiële sekuriteit te hersien. Sy het egter wat sy noem ’n “linkse kultus van haat” veroordeel en beskuldig Trump se kritici daarvan dat hulle “hierdie geweld wettig maak”. Leavitt is aan die woord.
Embed this episode
NOW PLAYING
Withuis blameer Demokrate se taal vir sluipmoordpoging op Trump
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.