Wortels of stokke? Vooma vouchers en NSFAS se 75% voorstel episode artwork

EPISODE · Nov 26, 2021 · 1 MIN

Wortels of stokke? Vooma vouchers en NSFAS se 75% voorstel

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Ekonome sê graag dat insentiewe saak maak en die afgelope week was daar twee voorbeelde van wortels en stokke in die nuus wat die regering hoop om Suid-Afrikaners aan te spoor om die regte dinge te doen. Die wortel was dat die R100 kruideniersware aankoopbewys wat mense bo 60 kan kry as hulle gaan vir ʼn Covid-19 inenting, uitgebrei word na mense bo 50. Die stok is dat NSFAS in konsultasie is om ʼn 75% vorderingsvereiste te stel vir finansiële hulp aan studente.

NOW PLAYING

Wortels of stokke? Vooma vouchers en NSFAS se 75% voorstel

0:00 1:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 1 minute long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on November 26, 2021.

What is this episode about?

Ekonome sê graag dat insentiewe saak maak en die afgelope week was daar twee voorbeelde van wortels en stokke in die nuus wat die regering hoop om Suid-Afrikaners aan te spoor om die regte dinge te doen. Die wortel was dat die R100 kruideniersware...

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!