Ysland | Verken die eiland van vuur en ys episode artwork

EPISODE · Aug 31, 2026 · 1H 3M

Ysland | Verken die eiland van vuur en ys

from Die Wêreld aan jou Voete · host Anina.vk

Vuur en ys. Gletsers en vulkane. Swart strande, stomende warmwaterbronne en watervalle om elke hoek en draai. Min plekke op aarde voel so wild en ongerep soos Ysland.In vandag se episode vat ons die pad saam met Marieke Teessen, wat Ysland se beroemde Ringpad met ’n kampeerwa aangepak het. Sy deel haar volledige gids tot dié epiese roetereis – van waar om te stop en wat jy beslis nie moet misloop nie, tot die mooiste staproetes, F-paaie, hawedorpies en natuurlike warmwaterbronne.Hier is ‘n blitsgids met al die plekke waaroor ons gesels. Marieke se hoogtepunteFagradalsfjall se lawavelde op ReykjanesReykjadalur se geotermiese warmwaterbron-staproeteKerið-kraterWatervalle: Þjórsárdalur, Seljalandsfoss, Skógafoss, Fossárdalur, Dettifoss, Goðafoss, Gullfoss & ÞórufossSólheimasandur se vliegtuigwrakSólheimajökull-gletserDyrhólaey & Reynisfjara se swart strandFjaðrárgljúfur-kloofSkaftafell en die Vatnajökull-gletserJökulsárlón Glacier Lagoon & Diamond BeachVestrahorn-bergStórurð-staproeteStuðlagil-kloofHverir se geotermiese landskapÞingvellir Nasionale Park en die staproete tussen die tektoniese plateBlue LagoonAvontuurlustige bestemmings wat net bereikbaar is via F-paaie (4x4)Háifoss-watervalLandmannalaugar-staproeteHveravellir-warmwaterbronKerlingarfjöll-staproeteMooi hawedorpies langs die padVík – vir swart strande, Black Crust Pizza en VikingsDjúpivogurSeyðisfjörðurBorgarfjörður EystriHúsavíkDankie dat julle saam luister. As julle die podcast geniet volg ons gerus op Spotify en Apple Podcasts vir sporadiese episodes en reiswenke 🔗

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 31, 2026

Embed this episode

Ready to play

Ysland | Verken die eiland van vuur en ys

0:00 1:03:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die Wêreld aan jou Voete?

This episode is 1 hour and 3 minutes long.

When was this Die Wêreld aan jou Voete episode published?

This episode was published on August 31, 2026.

Can I download this Die Wêreld aan jou Voete episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!