EPISODE · Jun 25, 2025 · 6 MIN
Zaan Sonnekus Op #DailyDateWithChristie
from HelderbergFM 93.6 · host HelderbergFM 93.6
🎶 ZAAN SE ‘BY JOU’ IS EERLIK EN ROU Die gewilde sanger en liedjieskrywer Zaan Sonnekus is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit – By Jou. 💔🔥 ’n Rou eerstepersoon-storie van liefde, verlies en verlange – en Zaan se eerste onafhanklike vrystelling as selfstandige kunstenaar. #ZaanSonnekus #ByJou #AfrikaanseMusiek #YourDailyDate #ChristieHansen #HelderbergFM 📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936
Embed this episode
Ready to play
Zaan Sonnekus Op #DailyDateWithChristie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.